Doen aansoek via die WKOD
Alle aansoeke moet deur die WKOD se aansoekportaal gedoen word en datums word deur die departement bepaal.
Vir navrae, stuur asb. ’n e-pos aan aansoeke@hmsbloemhof.co.za.
Gaan na die WKOD-portaal
Meer inligting oor die aansoekproses
