Die HMS Bloemhof se beheerliggaam bestaan uit verteenwoordigers van ons skool se leerders, bestuurspan, personeel en ouers.
Om die Beheerliggaam te kontak, stuur asb. ’n e-pos aan:
Johann Stimie
Voorsitter
Scholtz Conradie
Ondervoorsitter
Adri Conradie
Tesourier
Laetitia Meyer
Gideon Roos
Flippie Viljoen
Izak de Wet