beskikbarE POSISIES

Indien geen poste tans vertoon word nie, is daar op hierdie stadium geen vakatures beskikbaar nie.
Hou gerus hierdie blad en ons sosiale media dop vir toekomstige geleenthede.

  • Netbalafrigter: Eerste Span

    Die Hoër Meisieskool Bloemhof benodig ’n ervare en passievolle netbalafrigter vir die HMS Bloemhof se eerste netbalspan.