Welkom by die Hoër Meisieskool Bloemhof – die oudste Afrikaansmedium hoërskool vir dogters in Suid-Afrika. Bloemhof, geleë langs Stellenbosch se Eersterivier, is bekend vir akademiese uitnemendheid en wil sien dat elke Bloemhoffer haar volle potensiaal ontdek en ontwikkel.

Van 1875 tot nou: Semper Fidelis! Altyd Getrou!

Van 1875 tot nou: Semper Fidelis!
Altyd Getrou!

Ons Opedag is 12 Februarie 2026

HMS Bloemhof Oorsig

  • Akademie

    Bloemhof is sinoniem met uitmuntende akademiese uitslae en leerders wat die gaping tussen skool en universiteit met gemak oorbrug. Punte is nie belangrik nie, maar potensiaal is.

  • Sport

    Hoë prestasie sport, professionele afrigters en wêreldklas fasiliteite dra daartoe by dat ons leerders teen die bestes in SA kan kompeteer.

  • Kultuur

    Ons bied ’n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan wat sosiale vaardighede slyp en gereeld op nasionale vlak blootstelling geniet.

  • Gemeenskap

    Bloemhof is ’n omgee-skool, en deur verskeie klubs bou ons nie net aan ’n gesonde gemeenskap binne ons skool nie, maar bly ons sosiaal verantwoordbaar teenoor die groter gemeenskap, deur uitreike, insamelings en ander projekte.

1875

die jaar waarin
ons open

714

dogters in
ons skool

150

jaar van
genade

77,1

Die NSS-graadgemiddeld
in 2024

70

toegewyde
personeellede

49

entoesiastiese
opvoeders

14

skoolhoofde
sedert 1875

8

amptelike
sportsoorte

5

waardes wat
ons pad bepaal

3,82

aantal A’s per NSS-
kandidaat in 2024

(die hoogste in SA!)

1875

die jaar waarin
ons open

714

dogters in
ons skool

150

jaar van
genade

77,1

Die NSS-graadgemiddeld
in 2024

70

toegewyde
personeellede

49

entoesiastiese
opvoeders

14

skoolhoofde
sedert 1875

8

amptelike
sportsoorte

5

waardes wat
ons pad bepaal

3,82

aantal A’s per NSS-
kandidaat in 2024

(die hoogste in SA!)

WAAROM Bloemhof?

BLOEMHOF OPEDAG

Wil jy sien waarom HMSB só spesiaal is?

Ons Opedag bied die geleentheid om ons skool in Kochstraat, Stellenbosch te besoek en te sien wat ons alles bied.

Meer oor HMSB

By Bloemhof bou ons voort op die fondasie wat ds. Johannes Neethling en prof. Nicolaas Hofmeyer in 1875 gelê het.

Skoolhoof

Me. Maré Bosch is HMSB se 14de skoolhoof. Sy het in Januarie 2025 by ons aangesluit.

Visie

Ons visie is om gelukkige mense te sien wat hulle potensiaal in ’n aangename, doeltreffende en volhoubare omgewing kan ontdek en ontwikkel.

Semper fidelis

Bloemhof se leuse is “Semper Fidelis” – Latyns vir “altyd getrou”. Dit staan sentraal in ons skoolwapen, wat self ryk aan simboliek is.

In hul eie woorde

Is Bloemhof die beste skool vir my?

Jy het vrae. Ons het antwoorde.

In die nuus

Wil jy ’n Bloemhoffer word?

As jy dink die HMS Bloemhof is die hoërskool vir jou, doen gerus aansoek!