Die skooljaar sal op Woensdag 14 Januarie om 08:30 vir graad 9-12’s open. Leerders moet asb. om 08:15 buite die Sentrum aantree. Nuwe graad 9-12’s word gevra om reeds om 08:00 in die skool se voorportaal aan te meld.